Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 10:12 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die koning het die jenewerhout gebruik om relings vir die tempel van die Here en die koninklike paleis te maak, en liere en harpe vir die musikante. Nooit tevore of daarna is sulke pragtige jenewerhout gesien nie.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 10

Kyk 1 Konings 10:12 in konteks