Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:47 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die koninklike amptenare het na koning Dawid toe gegaan en hom gelukgewens en gesê: ‘Mag u God Salomo se roem selfs nog groter maak as u eie. Mag Salomo se koninkryk selfs groter wees as u koninkryk!’ Toe het die koning op sy bed sy kop in aanbidding gebuig.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:47 in konteks