Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:45 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

en Sadok die priester en Natan die profeet het hom by die Gihonspruit tot koning gesalf. Hulle het daarvandaan met groot gejuig teruggekom en daar is groot blydskap in die stad. Dis waaroor al die geraas gaan.

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:45 in konteks