Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:41 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Adonia en sy gaste was net besig om klaar te maak met hulle feesmaal toe hulle die groot feesvierings hoor. Toe Joab die ramshoring hoor, vra hy: “Wat gaan aan? Hoekom is daar so ’n lawaai in die stad?”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:41 in konteks