Ou Testament

Nuwe Testament

1 Konings 1:39 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Sadok die priester het ’n horing vol olie uit die heiligdom saamgeneem en Salomo daarmee gesalf. Toe blaas hulle op die ramshoring en al die mense roep uit: “Lank lewe koning Salomo!”

Lees volledige hoofstuk 1 Konings 1

Kyk 1 Konings 1:39 in konteks