Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:9 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hy moet ’n sterk en standvastige geloof hê in die betroubare boodskap wat hy geleer is; dan sal hy in staat wees om ander met die gesonde onderrig te bemoedig en dié wat dit teenstaan, te wys waar hulle verkeerd is.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:9 in konteks