Ou Testament

Nuwe Testament

Titus 1:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As bestuurder van God se huishouding moet ’n ouderling ’n onberispelike lewe lei. Hy moenie arrogant of humeurig wees nie; hy moet hom ook nie aan drank vergryp of gewelddadig of geldgierig wees nie.

Lees volledige hoofstuk Titus 1

Kyk Titus 1:7 in konteks