Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

My punt, my broers en susters, is die volgende: Julle staan ook nie langer onder die mag van die wet nie. Die wet het tog beheer oor julle verloor toe julle saam met Christus gesterf het. En nou behoort julle aan Iemand anders, aan Hom wat uit die dood opgewek is sodat julle goeie vrug vir God kan voortbring.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:4 in konteks