Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 7:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As sy dus, terwyl haar man nog lewe, met ’n ander man trou, pleeg sy egbreuk. Maar as haar man te sterwe kom, is sy vrygestel van die huwelikswet en pleeg sy nie egbreuk as sy hertrou nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 7

Kyk Romeine 7:3 in konteks