Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons weet dat ons ou, sondige self saam met Christus gekruisig is sodat die sonde se mag oor ons verbreek kan word en ons nie meer slawe van die sonde sal wees nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 6

Kyk Romeine 6:6 in konteks