Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 4:16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die geloof is dus die sleutel! God se belofte word as ’n genadegeskenk gegee en ons as sy nageslag sal dit baie beslis ontvang – nie net dié wat die wet ontvang het nie, maar almal wat deel in Abraham se geloof. Want Abraham is die vader van ons almal wat glo.

Lees volledige hoofstuk Romeine 4

Kyk Romeine 4:16 in konteks