Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 2:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

God is so oorvloedig in sy goedheid, verdraagsaamheid en geduld teenoor jou. Minag jy dit werklikwaar? Besef jy nie dat God so goed vir jou is omdat Hy vir jou tyd wil gee om tot inkeer te kom nie?

Lees volledige hoofstuk Romeine 2

Kyk Romeine 2:4 in konteks