Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 13:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die owerheid is immers ’n dienaar van God om jou beste belange te bevorder. Maar as jy jou met die verkeerde besig hou, sal jy vanselfsprekend benoud wees, want die owerheid besit nie verniet die mag om te straf nie. Die owerheid is immers ook hierin God se dienaar dat hy die straf aan die kwaaddoener moet voltrek.

Lees volledige hoofstuk Romeine 13

Kyk Romeine 13:4 in konteks