Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 13:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ons moet ordentlik lewe sodat dit die toets van die daglig kan deurstaan. Ons moet nie betrokke wees by wilde en dronkwordpartytjies, by seksuele en losbandige uitspattigheid, of onenigheid of afgunstigheid nie.

Lees volledige hoofstuk Romeine 13

Kyk Romeine 13:13 in konteks