Ou Testament

Nuwe Testament

Romeine 11:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Nee, God het nie sy volk verstoot wat Hy van die begin af uitverkies het nie. Onthou julle nie wat die Skrif sê in die gedeelte oor Elia nie? Hoe hy hom teen Israel op God beroep het:

Lees volledige hoofstuk Romeine 11

Kyk Romeine 11:2 in konteks