Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 9:14-16 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

14. Die stem het aan die sesde engel wat die trompet vashou, gesê: “Maak los die vier engele wat by die groot Eufraatrivier vasgemaak is.”

15. Die vier engele wat gereedgemaak is vir hierdie uur en dag en maand en jaar is toe losgemaak om ’n derde van die mense dood te maak.

16. Die getal perderuiters was ongeveer 200 miljoen. Ek het gehoor wat die getal is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 9