Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:8 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het gekyk, en werklikwaar, daar staan ’n bleekgrys perd voor my! Sy ruiter se naam was die Dood, en die doderyk het vlak agter hom gevolg. Aan hom is die mag gegee om ’n kwart van die aarde se mense dood te maak deur die swaard, hongersnood, ’n dodelike epidemie en deur die wilde diere van die aarde.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:8 in konteks