Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek het toe ’n geluid soos ’n stem tussen die vier lewende wesens hoor sê: “’n Skep koring vir ’n dag se loon en drie skeppe gars vir ’n dag se loon. Moet tog nie die olyfolie en die wyn skade aandoen nie.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:6 in konteks