Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die konings van die aarde en die hoogste amptenare, die militêre leiers, die rykes en die magtiges, elke slaaf en elke vrymens het gaan wegkruip in die grotte en onder die bergkranse.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:15 in konteks