Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 6:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Aan elkeen van hulle is toe ’n lang wit kleed gegee, en hulle is aangesê om nog ’n klein rukkie te rus, tot die tyd aanbreek dat hulle medediensknegte en medegelowiges, wat net soos hulle ook doodgemartel gaan word, voltallig is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 6

Kyk Openbaring 6:11 in konteks