Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek tussen die troon en die vier lewende wesens en tussen die ouderlinge ’n Lam sien staan, soos Een wat geslag is. Hy het sewe horings en sewe oë gehad, dit is die sewe Geeste van God wat uitgestuur is oor die hele aarde.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:6 in konteks