Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 5:11 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe het ek gekyk en ek het die stemme gehoor van baie engele wat rondom die troon gestaan het, asook van die lewende wesens en ouderlinge. Hulle getal was tienduisende, eintlik miljoene der miljoene.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 5

Kyk Openbaring 5:11 in konteks