Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:14 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Ek het ’n paar klagtes teen jou: Jy verdra mense in jou midde wat die leer van Bileam aanhang. Dit is hy wat Balak beïnvloed het om ’n struikelblok in die pad van die Israeliete te plaas, naamlik om te eet van die afgodsoffervleis en om seksuele sondes te pleeg.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:14 in konteks