Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 2:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Ek weet goed waar jy woon, waar die troon van Satan is. Tog het jy lojaal aan My gebly en nie die vertroue in My afgesweer nie, veral gedurende die tyd toe Antipas, my betroubare getuie daar by julle waar Satan woon, doodgemaak is.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 2

Kyk Openbaring 2:13 in konteks