Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:7 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

In dieselfde mate waarin sy haarself verheerlik en weelderig geleef het, moet julle haar ook pyn en smart aandoen. In haar hart spog sy: ‘Ek sit as ’n koningin op my troon. Ek is nie ’n weduwee nie; smart sal ek nooit ken nie.’

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:7 in konteks