Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Hulle het toe stof op hulle koppe gestrooi en dit uitgeskreeu. Huilend en in rou gedompel, het hulle aanhou sê:“Hoe vreeslik, hoe vreeslikis dit tog vir die groot stad!Almal wat skepe besit op die see,het hulle verryk uit haar bates.In een enkele uur is sy verwoes.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:19 in konteks