Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:1-2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

1. Hierna het ek ’n ander engel uit die hemel sien afkom. Hy het oor groot mag beskik en die aarde is deur sy glans verlig.

2. Hy het met ’n kragtige stem uitgeroep: “Geval, geval het die grote Babilon! Dit het die wegkruipplek geword van die bose geeste, ’n skuilplek van elke onrein gees, ’n nes van elke onrein roofvoël en van haatlike diere.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18