Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 18:3 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al die nasies het dronk geword van die dwelmdrank van haar seksuele wanpraktyke. Die konings van die aarde het ongeoorloofde seksuele verhoudings met haar gehad, en die handelaars van die aarde het ryk geword uit haar grenslose weelde.”

Lees volledige hoofstuk Openbaring 18

Kyk Openbaring 18:3 in konteks