Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 17:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die vrou het pers en bloedrooi klere aangehad en was getooi met goud, kosbare stene en pêrels. In haar hand het sy ’n goue beker gevul met vieslikhede en die onrein dinge van haar seksuele wanpraktyke vasgehou.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 17

Kyk Openbaring 17:4 in konteks