Ou Testament

Nuwe Testament

Openbaring 13:2 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Die monster wat ek gesien het, het net soos ’n luiperd gelyk. Sy pote was net soos dié van ’n beer en sy bek net soos dié van ’n leeu. Die draak het van sy eie krag, sy troon en groot mag aan hom gegee.

Lees volledige hoofstuk Openbaring 13

Kyk Openbaring 13:2 in konteks