Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 8:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe Jesus oorkant die see in die land van die Gadareners aankom, kom twee duiwelbesetenes uit die begraafplaas Hom tegemoet. Hulle was sulke woestaards dat niemand dit kon waag om daarlangs verby te gaan nie.

Lees volledige hoofstuk Matteus 8

Kyk Matteus 8:28 in konteks