Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 7:6 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Moenie wat heilig is vir onheilige mense gee nie. Hulle sal dit nie respekteer nie. Hulle sal soos honde omspring en julle verskeur. Moet ook nie julle kosbare pêrels vir elke morsige hierjy aanbied nie. Hulle sal dit nie waardeer nie, maar dit vertrap soos varke onder hulle pote.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 7

Kyk Matteus 7:6 in konteks