Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 7:25 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Al val daar ’n stortbui, en al kom die vloedwater af, en al woed daar stormwinde teen die huis, sal dit nie inmekaarstort nie, want sy fondament is stewig op die rots vas.

Lees volledige hoofstuk Matteus 7

Kyk Matteus 7:25 in konteks