Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:8-10 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

8. Gelukkig is dié wie se hartevolkome op God gerig is, want hulle sal vir God sien.

9. Gelukkig is die vredemakers, want God sal vir hulle sê: ‘Julle is mý kinders.’

10. Gelukkig is dié wat vervolg wordter wille van wat voor God reg is, want die koninkryk van die hemele is húlle deel.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5