Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:47-48 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

47. En as julle net julle eie mense groet, wat besonders doen julle dan? Doen die ongelowiges nie ook maar dieselfde nie?

48. “Wees julle dan volkome in julle liefde, soos julle hemelse Vader volkome in sý liefde is. Hy het mos álle mense lief.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 5