Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:35 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

As jy sê ‘by die aarde’, is dit heilig omdat die aarde ’n rusplek vir God se voet is. En as jy sê ‘by Jerusalem’, is dit heilig omdat Jerusalem die stad van God, die groot Koning, is.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:35 in konteks