Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:29 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

En as jou regteroog jou laat struikel, pluk dit liewer uit en gooi dit weg van jou af. Dit is vir jou beter dat een van jou liggaamsdele tot niet gaan as dat jou hele liggaam in die hel eindig.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:29 in konteks