Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:22 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Ek sê vir julle, elkeen wat vir sy medemens kwaad bly, sal al klaar voor die regbank moet verantwoording doen. As jy vir iemand sê ‘jou gek’, sal jy jou voor die hoogste regbank moet verantwoord. En as jy vir iemand sê ‘jou onnosel’, sal jy jou in die hel moet verantwoord.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:22 in konteks