Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 5:13 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Julle is die sout wat die aarde ’n beter plek moet maak. Maar as die sout verslaan het, kry jy dit op geen manier weer sout nie. Dit is totaal onbruikbaar. Al waarvoor dit goed is, is om buite op die straat uitgegooi en deur die mense platgetrap te word.

Lees volledige hoofstuk Matteus 5

Kyk Matteus 5:13 in konteks