Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:4 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Maar Jesus het hom geantwoord: “Nee! Daar staan in die Skrif geskryf:‘’n Mens het meer as brood nodigom van te lewe.Wat jy eintlik nodig het, is om te leef van elke woord uit God se mond.’”

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:4 in konteks