Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:23 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Jesus het deur die hele Galilea rondgegaan. Hy het die mense in hulle sinagoges onderrig, die Goeie Nuus van God se koningsheerskappy aangekondig en elke siekte en kwaal onder die volk gesond gemaak.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:23 in konteks