Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:21 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

’n Entjie verder het Hy twee ander broers gesien: Jakobus, die seun van Sebedeus, en sy broer Johannes. Hulle was in die boot besig om saam met hulle pa aan hulle nette te werk. Daarop roep Hy hulle om ook te kom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:21 in konteks