Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 4:18 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Op ’n dag toe Jesus langs die See van Galilea loop, sien Hy twee broers, Simon, ook bekend as Petrus, en sy broer Andreas. Hulle was besig om nette in die see uit te gooi. Hulle was vissers van beroep.

Lees volledige hoofstuk Matteus 4

Kyk Matteus 4:18 in konteks