Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 27:31 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Toe hulle moeg geword het van spot dryf met Hom, het hulle die mantel uitgetrek en vir Hom weer sy eie klere aangetrek. Toe vat hulle Hom weg om Hom te gaan kruisig.

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:31 in konteks