Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 27:24 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Pilatus het gemerk dat dit hopeloos was, en dat daar ’n oproer aan die kom was. Gevolglik het hy ’n skottel water laat kom en sy hande ten aanskoue van die skare gewas met die woorde: “Ek is onskuldig aan die dood van hierdie man. Dit is op julle rekening.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:24 in konteks