Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 27:19 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Terwyl Pilatus daar op die regbank sit, laat sy vrou hom weet: “Los daardie onskuldige man uit. Ek het laas nag ’n aaklige nagmerrie oor hom gehad.”

Lees volledige hoofstuk Matteus 27

Kyk Matteus 27:19 in konteks