Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 26:58 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

Intussen het Petrus Hom op ’n veilige afstand gevolg totdat hy uiteindelik in die binnehof van die hoofpriester se woning beland het. Daar het hy by die dienspersoneel gaan sit om te sien wat gaan gebeur.

Lees volledige hoofstuk Matteus 26

Kyk Matteus 26:58 in konteks