Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:30 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Dan uiteindelik sal daar ’n teken teen die hemel verskyn om aan te dui dat Ek, die Seun van die Mens, aan die kom is. Daarop sal al die nasies van die aarde geskok en ontsteld wees. Hulle sal My, die Seun van die Mens, met krag en groot heerlikheid op die wolke van die hemel sien kom.

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:30 in konteks