Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 24:15 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Die tyd kom wanneer julle die afskuwelike voorwerp wat verontheiliging veroorsaak en waarvan die profeet Daniël gepraat het, in die tempel sal sien staan” – my leser, gee nou spesiale aandag! –

Lees volledige hoofstuk Matteus 24

Kyk Matteus 24:15 in konteks