Ou Testament

Nuwe Testament

Matteus 21:28 Nuwe Lewende Vertaling (NLV)

“Maar wat dink julle hiervan?” sê Hy toe vir hulle. “’n Man wat twee seuns gehad het, het na die eerste een toe gegaan en vir hom gesê: ‘My kind, jy moet vandag in die wingerd gaan werk.’

Lees volledige hoofstuk Matteus 21

Kyk Matteus 21:28 in konteks